• TwitterFacebookGoogle PlusLinkedInRSS FeedEmail

Gratis Afrikaanse Boeke Om Te Download

3/1/2019 

Hier is die top 6 webwerwe te soek vir gratis e-boeke. Wat meer is ongelooflik is dat dit kan jou help om jou eie boeke te publiseer. Download Center.

  1. Gratis Afrikaanse Boeke Om Te Download
Gratis

Hello, Marriette Woordprobleme en woordsomme is dieselfde ding. Die bewoording verskil maar net van juffrou tot juffrou (jy sal dalk PROBLEEMOPLOSSING ook iewers sien).

Een manier waarop ek getalkombinasies verduidelik het is met behulp van wasgoedpennetjies. Trek ‘n lyn bo-aan die bladsy en vou die papier in die lengte – in die helfte om ‘n T te maak. Skryf die getal (bv.

9) bo-op die T en knyp 9 pennetjies (oneweredig en “ongelyk”) aan weerskante van die bladsy vas. Tel die pennetjies saam met poplap. 3 hier en 6 daar. Hoeveel kry ons altesaam? 34, 5, 6, 7, 8, 9!

Gratis Afrikaanse Boeke Om Te Download

Ja, dis dieselfde as die getal bo-aanWat gebeur as ek ‘n pennetjie oorskuif na die anderkant? Bohren and der club of gore dolores. 2 hier7 daarmaak 9skuif telkens ‘n pennetjie oor en wys dus dat die antwoord altyd 9 (bo-aan) bly. Skryf julle bevindinge neer. 9 + 0 =, 8 + 1 = Jy kan dit ook met ‘n papierbord doendan kan jy 3 + 6 wys en die papier onderstebo draai om te wys dat 6 pennetjies en 3 ook 9 maakLaat weet my asb. Of dit vir julle gewerk het 😉 • Candice Feb 19, 2010 @ 08:29:01.

More Juffrou ons het ‘n 11jr seuntjie en het hulp baie dringend nodig vir sy wiskunde. Hy is in gr 1 deur ‘n gtoot drama slim maar afgebreek deur ‘n onderwyser wat geskors is na ons kind verwyder het, nou in gr5 het die onderwyser ‘n paar kinders in haar klas sommer na remskool verwys en franco is getoets en niks is verkeert gevind nie. Hy is bo gemiddeld met al sy vakke en skielik die jaar sukkel hy omdat sy nie vir hom wou leer nie.